ImpalaLogo (1)

Dinge Om Te Weet

Nuusbriewe





Belangrike inligting word gedeel in die nuusbrief.

Nuusbriewe word elke kwartaal uitgestuur

Vir Januarie 2020 se nuusbrief gaan na die koevert hier aan die linkerkant.

Fakkelloop 2020





Desember 2019 het ons Bybels en fakkels gebring van die Noorkaap tot by Vryburg vir die 200 jaar herdenking van die bestaan van de Bybelgenootskap.

Erkenning By Skole





Ons skole erken ons aktiwiteite en volgens skool beleid word die erkenning aanvaar as erekleure op skool uniform.

Hoërskool

Laerskool

Google Spanregister





Nou kan jy elektronies jou spanregister opdateer (dag of nag) en dit is onmiddelik beskikbaar by AKL Administrasie.

Google Vorie Register

Spesialisasies





Penkop en Drawwertjies het 'n ongelooflike verskeidenheid van spesialisasies wat handel oor Afrikanerskap, Burgerskap en Christenskap asook lewensvaardighede.

Dis baie belangrik dat ons jeug toegerus is om hulleself te kan hanteer en optree in vandag se samelewing.

Gebeurtenisse hieroor kan op die Transvaalse webwerf gevolg word.