ImpalaLogo (1)

Die Vorielewe

In die Laerskool word die grondslag gelê om as Voortrekker basiese vaardighede aan te leer. As Verkenner word hierdie vaardighede uitgebrei as gevorderde spesialisasie. Laerskool is lekker maar die toppunt is die Verkennerlewe.


Aktiwiteite, kampe en spesialisasies wat aangebied word met skakels hier onder.

Kenmekaar

Februarie 2018

Ons kenmekaar en verwelkoming van die nuwe verkenners wat die vorige jaar laerskool klaar gemaak het.

ThabaLogo

Thaba

Veld - Maart - Brits omgewing


Staptoer

April 2018

Oord Oosvaal het vir ons 'n staptoer aangebied net buite Bronkhorstspruit.

RhusKheeti

Rhus Keeti

Veld - Maart - tussen Vaalwater en Nylstroom

Vlotvaart

Bajadam 2018

Die gebied bied aktiwiteit aan waarby alle kommando's teen mekaar meeding vir die beste vlotte in verskeie kategoriëe.

Lunsklip1

Lunsklip

Veld - Maart - Potgietersrus

PV_FunksieFoto2

Spesialisasies

2019

Aktiwiteite om verkenners nuwe lewensvaardighede aan te leer.

SeejolLogo

Seejol

See -  Junie - Hartenbos

IMG-20200916-WA0020

Jeugleiers

Verkenners

Die jeugleiers is die skakel tussen die verkenners en volwassenes. Hulle help beplan en reel aktiwiteite.

Wilgedraai2

Wilgedraai

Varswater - September - Oranjeville

Nakhupi1

Nakuphi

Varswater -September - Da Gama dam