ImpalaLogo (1)

Span byeenkpomste hervat 29 September 2020

Jy lees reg!!   Na maande kan ons mekaar weer aangesig tot aangesig sien, al is dit nou met 'n maksers en afstand tussen ons.   Ons kan nie wag om julle weer te sien nie!!!   Lees meer oor Voortrekker regulasies
d1521b43-832f-413d-8a90-9fdbc78f2d1e
Die Voortrekkers verjaar!!!! Ons hou partytjie.   Kom kuier saam.   Dinsdag 29 September    17:15 - 18:15   Impala Voortrekker kompleks

Graad 12 fondsinsameling

Die Graad 12 Madeliefies en Swartwitpense hou 'n fondsinsamelingsprojek deur die verkoop van verskeie hoender happies en ander produkte.   Lees meer